Kunsmusiek

Beethoven se skets vir sy Klaviersonate Nr 28, Beweging IV, Geschwind, doch nicht zu sehr und mit Entschlossenheit (Allegro). Hy het die stuk in 1816 voltooi.

Kunsmusiek (ook genoem Westerse klassieke musiek, ernstige musiek, kanonieke musiek,[1] of geleerde musiek is musiek wat gevorderde strukturele en teoretiese oorwegings[2] en 'n skriftelike musikale tradisie impliseer.[3] Die term "ernstig" word dikwels in verband met musiek gebruik om dit teenoor gewone, alledaagse musiek te stel (d.w.s. populêre en folk musiek, ook bekend as "volksmusiek").[4] Ná die 20ste eeu, is kunsmusiek verdeel in "ernstige musiek" en "ligte musiek".[5]

  1. Bruno Nettl (1995). Heartland Excursions: Ethnomusicological Reflections on Schools of Music. University of Illinois Press. p. 3. ISBN 978-0-252-06468-5.
  2. Jacques Siron, "Musique Savante (Serious music)", Dictionnaire des mots de la musique (Paris: Outre Mesure): 242. ISBN 2-907891-22-7
  3. Denis Arnold, "Art Music, Art Song", in The New Oxford Companion to Music, Deel 1: A–J (Oxford en New York: Oxford University Press, 1983): 111. ISBN 0-19-311316-3
  4. Jochen Eisentraut (2013). The Accessibility of Music: Participation, Reception, and Contact. Cambridge University Press. p. 196. ISBN 978-1-107-02483-0.
  5. Michal Smoira Cohn (2010). The Mission and Message of Music: Building Blocks to the Aesthetics of Music in our Time. Cambridge Scholars Publishing. pp. 93–94. ISBN 978-1-4438-1883-4.

Developed by StudentB